PvR Gemeenskapskerk

Julie 2013 Blog Artikels (9)

Gr 7's Paintball en Familie Kuier Dag

 

Druk hier vir die…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 31 Julie 2013 om 13:00 — Geen Kommentaar

Kwesbaarheid - "Vulnerability" - Brene Brown

Tydens Sondag se diens oor kwesbaarheid het Jan Venter hierdie video van Brené Brown gewys. Hierdie is die volledige video: Kliek hier om na die video te kyk. Dit is ook beskikbaar op www.ted.com…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 30 Julie 2013 om 19:30 — Geen Kommentaar

Video-advertensie van Dorpsfees 2013

Opgelaai deur PVR Admin op 26 Julie 2013 om 12:00 — Geen Kommentaar

Vakansieprogram 2013 Video

Opgelaai deur PVR Admin op 26 Julie 2013 om 11:00 — Geen Kommentaar

Seekamp Video 2013

Opgelaai deur PVR Admin op 26 Julie 2013 om 9:30 — Geen Kommentaar

See Kamp 2013: Dag 5

Seekamp 2013 Dag  5

Vanoggend met die lekkerste warm weer opgestaan, mooiste sonsopkoms en lekker windjie wat gewaai het. Bacon en eiers vir ontbyt gehad. Soos elke oggend net na 9 het ons af strand toe gery met die opgewondenheid dat ons moontlik ons snorkel duik sessie wat ons gister begin het vandag mee kan aangaan.…

Meer

Opgelaai deur Herman Matthee op 3 Julie 2013 om 22:15 — Geen Kommentaar

See Kamp 2013: Dag 5

Seekamp 2013 Dag  5

Vanoggend met die lekkerste warm weer opgestaan, mooiste sonsopkoms en lekker windjie wat gewaai het. Bacon en eiers vir ontbyt gehad. Soos elke oggend net na 9 het ons af strand toe gery met die opgewondenheid dat ons moontlik ons snorkel duik sessie wat ons gister begin het vandag mee kan aangaan.…

Meer

Opgelaai deur Herman Matthee op 3 Julie 2013 om 22:15 — Geen Kommentaar

See Kamp 2013: Dag 4

Dag 4: Deur die OE van Marjo-Lise Poisat en Sunette van Rooyen  

Awesomeste dag ooit!

Om ‘n oggend te begin deur vroeg op te staan met die geluide van voëls en die branders is ongelooflik en dan nog koffie te kry en…

Meer

Opgelaai deur Herman Matthee op 2 Julie 2013 om 21:16 — 1 Kommentaar

See Kamp 2013: Dag 3

See Kamp dag 3 deur die oe van Imogen Scott en Cindy van Rooyen: Ons het almal vroeg opgestaan met sirenes komplimente van Herman en daarna ‘n heerlike stiltetyd gehad in die natuur. 

Dis amazing om te sien hoe die Here met elke persoon werk in die stiltetyd.  Na ons ontbyt van worsies en eierbrood het ons reggemaak om see toe te gaan.  Dit was lekker warm op die strand en ons was reg vir aksie!…

Meer

Opgelaai deur Herman Matthee op 1 Julie 2013 om 21:15 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service