PvR Gemeenskapskerk

Augustus 2010 Blog Artikels (1)

Biker for Jesus

Ek wil graag by Dorette se berig aansluit oor die Christian Motorcyclist Association (CMA) hier in Pierre van Ryneveld. Ek het nou die dag saam met hierdie ouens op 'n "breakfast run" gegaan en watter verassing was dit nie! Ten eerste is ek nie 'n lid van die CMA nie, maar hulle het my met ope arms verwelkom. Dus, as jy graag vir Jesus wil ry of getuig is hierdie die regte plek vir jou.

Tweedens, hierdie mense is bikers! So, as jy gedink het dat jy te woes is vir hulle, gaan jy 'n…

Meer

Opgelaai deur Cobus Greyling op 10 Augustus 2010 om 20:34 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service