Ek kyk en luister na die DVD van "In Verwondering" deur Louis Brittz, Retief Burger en nog. Hulle is besig daar in die gemeenskap van Sutherland en kuier by die locals een aand. Ek merk op hoe gemaklik hulle is tussen die mense en ek begin wonder of ek ook so gemaklik sou gewees het en ek wonder wat dit is wat my keer om net te wees tussen vreemdes, tussen ‘n ander kultuurgroep? Brittz bid ‘n gebed daar in die geboutjie en my hart word vol en die trane skiet in my oë en ek vra myself af: "as…
MeerOpgelaai deur Adri Swart op 24 Augustus 2012 om 22:00 — Geen Kommentaar
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
© 2018 Created by PVR Admin.
Powered by