My jongman-seun sit my aan die dink:"Mamma, ek moet 'n refleksie doen oor die Wetenskap en Kuns van Geneeskunde." Wat 'n mooi sin, wat 'n uitdaging! My kop begin woel oor dieselfde opskrif, net.."..van Lewe".
Martin Luther King skryf , die moderne mens is ryk aan tegnologie/idees(wetenskap), maar arm aan die vermoee om as broers en susters saam te leef. Om te leef is 'n wetenskap. God het met die Skepping sy almag as Wetenskaplike gepubliseer. Reptielbrein, mammabrein, en toe, na sy…
MeerOpgelaai deur Elmarie Van Wyk op 1 Oktober 2012 om 11:34 — Geen Kommentaar
2019
2018
2017
2016
2015
2014
2013
2012
2011
2010
2009
© 2019 Created by PVR Admin.
Powered by