PvR Gemeenskapskerk

Oktober 2015 Blog Artikels (4)

Lewenskuns - Afhankliheid ondersteuning

Lewenskuns bied nou ‘n noodsaaklike ondersteuningsdiens aan afhanklikes en hulle families.



Die person wat die diens gaan lewer is Sandra Günter, ‘n gekwalifiseerde maatskaplike werker. Sy het vir ‘n klompie jare as ‘n kliniese terapeut by ‘n Rehabilitasiesentrum vir Afhanklikes gewerk.



‘n Paar feite t.o.v. Afhanklikheid



Afhanklikheid – verwys na alkohol, dwelms, pille, pronografie en einge ander ongesonde…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 23 Oktober 2015 om 10:30 — Geen Kommentaar

Gesels saam oor die besluite van die Algemene Sinode

Opsomming van die Vertrekpunte van Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk:

Die Gemeenteraad van Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie:

1.

Neem kennis van die besluit van die Sinode oor selfdegeslag verhoudings. Ons verskil egter in wese met sommige van die aspekte en van die gronde waarop die besluit berus.

2.

Betreur die wyse waarop die besluit gekommunikeer is…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 16 Oktober 2015 om 11:00 — Geen Kommentaar

Administratiewe Assistent (Jeugbediening) Advertensie

Vulling ‘n Administratiewe Assistent (Jeugbediening) pos

met ingang van 1 November 2015

Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk se roeping is: “Ontdek en Leef Christus”. Daar is drie bakens wat ons roeping rig, naamlik “Verwondering, Volgelingskap en Verhoudings” Met hierdie roeping en bakens in fokus leef…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 16 Oktober 2015 om 10:00 — Geen Kommentaar

Pa en Dogter Bal - 30 Oktober 2015

WAAROM HOU ONS 'N PA DOGTER BAL?

Die rede waarom ons die Bal vir Pappas en hulle dogters hou, is omdat ons passievol is daaroor dat pa's 'n goeie verhouding met hulle dogters moet hê. Artikels wat omlangs verskyn het, dui daarop dat jong dames wat sonder 'n sterk, gesonde pa figuur grootword, meer geneig is om swak keuses te maak in die lewe. Die meisiekinders is meer geneig om hulleself te onderskat en nie hulle ware waarde te sien nie, omdat dit nooit aan…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 14 Oktober 2015 om 14:08 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service