PvR Gemeenskapskerk

November 2010 Blog Artikels (3)

2011 Almanakke beskikbaar (Gedruk en Elektronies)

Die 2011 Almanakke is beskikbaar en jy is welkom om by die kerkkantoor te gaan afhaal of Sondae tydens ons eredienste.



Die almanak is ook in PDF beskikbaar. Kliek hier om dit af te laai.



Indien jy die almanak op jou Outlook wil laai om met jou selfoon te sinkroniseer,… Meer

Opgelaai deur Henk Janse van Rensburg op 29 November 2010 om 12:21 — Geen Kommentaar

Huis oppasser gesoek

Hi Almal

Ek is op soek na iemand betroubaar om in my huis te kom bly van 20 Des 2010 tot 3 Jan 2011.
Daar is twee honde om kos te gee in die oggende en verder net tuin natmaak as dit droog raak.

Enige hulp sal waardeer word.

Peet Horn
MTN.Z97.O778

Opgelaai deur Peet Horn op 20 November 2010 om 15:26 — 1 Kommentaar

Opsoek na Leander Botha se details

Hallo

Ek is opsoek na Leander Botha se kontak details. Ek het sy foto op julle web tuiste gekry en sal graag in kontak met hom wil kom. Ons was op skool vriende gewees en dit sal gaaf wees as hy my kan kontak.

Opgelaai deur Gerard de Villiers op 17 November 2010 om 6:58 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service