PvR Gemeenskapskerk

November 2013 Blog Artikels (6)

Verbintenisproses: Ons sê dankie!

‘N WONDERLIKE GELOOFSFAMILIE … DANKIE!

Ons Verbintenis Veldtog is besig om momentum te kry, te danke aan ieder en elkeen wat ‘n verbintenis

aangegaan het. Of dit deur persoonlike betrokkenheid, ‘n maandelikse bydrae, ‘n donasie of op

ander maniere, is dit gaan ‘n besliste verskil maak!

Dankie!



• Dat jy saam met ons verantwoordelikheid neem vir God se roeping vir ons Geloofsfamilie.

• Dat jy belê in volhoubaarheid en finansiële stabiliteit van PvR…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 29 November 2013 om 9:52 — Geen Kommentaar

Edward Kieswetter by Halftyd

Edward Kieswetter (Groep Uitvoerende Hoof van Alexander Forbes) het Woensdag 20 November 2013 by Halftyd gesels.

Jy is welkom om na sy praatjie te luister: Kliek hier om daarna te luister of luister direk deur hier onder op die klankgolf te kliek.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 21 November 2013 om 5:30 — Geen Kommentaar

Familie Trivia Aand

Opgelaai deur Arline Meyer op 20 November 2013 om 12:32 — Geen Kommentaar

Jeugbediening Afsluiting

Opgelaai deur Arline Meyer op 20 November 2013 om 12:32 — Geen Kommentaar

Halftyd - Edward Kieswetter

Kontak Jan Venter (jan@pvr.co.za) as jy dit wil bywoon.

Opgelaai deur PVR Admin op 15 November 2013 om 11:51 — Geen Kommentaar

PvR Verbintenis - Ons roeping

Hier is 'n video oor ons roeping in Pierre van Ryneveld.

Opgelaai deur PVR Admin op 15 November 2013 om 9:47 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service