November 2016 Blog Artikels (4)

CMR Kinderfonds

Opgelaai deur PVR Admin op 18 November 2016 om 10:05 — Geen Kommentaar

Krismisboks Adventskalender



Kliek hier vir lys van bestandele.

Kliek hier om die Adventskalender af te laai.

Ons…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 11 November 2016 om 12:00 — Geen Kommentaar

Algemene Sinode en Besluit

Die unieke geleentheid om die Spesiale Algemene Sinode van die NG Kerk by ons kerkgebou en terrein te ontvang het gekom en gegaan.

Die vergadering het heelwat (soms eensydige) media aandag geniet, maar hier in die agtergrond het ons Geloofsfamilie se mense met toewyding, vriendelikheid en gasvryheid gewerskaf en gedien. Spesiale dank aan Riana (ons projekleier), Amanda (Info toonbank en toegangsbeheer) , Piet (Logistieke ondersteuning) en Marnis (Klank en Media) wat groot lof…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 11 November 2016 om 11:00 — Geen Kommentaar

Algemene Sinode 2016 - Selfdegeslag Verhoudings

Kliek die skakel om die volledige besluit te lees.

Die besluit van die Algemene Sinode 2016 oor Selfdegeslag Verhoudings

Opgelaai deur Jan Venter op 10 November 2016 om 14:23 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2019

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings sluit 5 Mei, vir aflewering in daarop volgende week.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service