PvR Gemeenskapskerk

Desember 2011 Blog Artikels (3)

" Wie sal staande kan bly "

Vir sekere dinge om in n mens se lewe te gebeur moet jy op die regte tyd op die regte plek wees, gister oggend was so n geleentheid. Ek wil met die skrywe net vir Stefan dankie se dat hy Jesus se betekenis van sy koms vir my as sondaar mens so oop gebreek soos nog nooit vantevore.

Opgelaai deur Gert Pelser op 12 Desember 2011 om 18:10 — Geen Kommentaar

Top 5 regrets of the dying

Ek plaas hierdie artikel in sy oorspronklike formaat soos 'n vriend van my uit Nederland dit op Facebook geplaas het. Bitter goeie stof tot nadenke vir hierdie tyd van die jaar.

Top Five Regrets of The Dying

December 1, 2011 By T Kelly 



For many years I worked in palliative care.

My patients were those who had gone home to die. Some incredibly special times were shared.

I was with them for the last three to twelve weeks of their lives. 

People grow a lot when…

Meer

Opgelaai deur Jan Venter op 8 Desember 2011 om 6:29 — 2 Kommentare

Hoor ons nog God se stem?

Sommige mense sal getuig dat hulle al die voorreg gehad het om God se stem te hoor, ‘n duidelike harde stem uit die hemel.  Ander weer sal getuig dat hulle God se stem gehoor het deur drome en/of visioene. Jy het al gehoor as iemand getuig dat hy besig was met iets en toe se die Here vir hom…

 

Saulus het vir Jesus hoor praat, ‘n duidelike stem uit die hemel, sy lewe het onheroeplik verander, Paulus wat gemeentes gelei het na gehoorsaamheid aan God.  Die Bybel is vol getuies…

Meer

Opgelaai deur Adri Swart op 4 Desember 2011 om 22:00 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service