PvR Geloofsfamilie

Alle Blog Artikels (418)

GEMEENSKAP Buitelug Fliek Aand - 2 Maart 2018

Ons wil graag vir mense van ons gemeenskap 'n bekostigbare aandjie uit bied. Daarom dan ons Buitelug Fliek aand Vrydag 2 Maart 2018.

Almal is welkom, nie net ouers wat hulle kinders na ons Ouer Date Night bring nie. Of jy deel is van 'n paartjie of enkellopend is, oud getroud of sommer net 'n klomp vriende en vriendinne saam, jy is baie welkom om Vrydag aand…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 27 Februarie 2018 om 19:38 — Geen Kommentaar

Ouer Date Night - 2 Maart 2018

Kliek hier vir die Inskrywingsvorm

Ons vra ouers om 'n donasie van R30/kind te oorweeg, of enige bedrag wat u voel gepas is vir die aandjie uit. Die geldjies word onder die mentors verdeel wat hulle Vrydagaand opoffer om na die kinders te kyk.

Vir meer informasie kontak…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 27 Februarie 2018 om 19:09 — Geen Kommentaar

Sondag Kinderbediening Erediensnotas

Gr1-3.pdf…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 23 Februarie 2018 om 8:00 — Geen Kommentaar

Woord in Aksie Kampe

Ons Geloofsfamilie het verlede jaar ‘n baie mooi samewerking met Woord in Aksie begin. Ons wil jou nooi om van hierdie geleenthede gebruik te maak. Ons gebed is dat die Here Jesus hierdie bediening kragtig sal gebruik om van vriende, volgelinge van Hom te maak. Ida Nel (‭082 808 3668‬) lei vir ons die bediening hier plaaslik. Kontak haar gerus vir meer inligting.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 9 Februarie 2018 om 7:30 — Geen Kommentaar

Sondae 2018

Opgelaai deur PVR Admin op 26 Januarie 2018 om 7:02 — Geen Kommentaar

Gr7 - Build a Burger aand

Gr7 Build a burger…

Meer

Opgelaai deur Sonet van Rooyen op 25 Januarie 2018 om 11:54 — Geen Kommentaar

Jeug Luister Byeenkoms - 28 Oktober 2017

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 25 Oktober 2017 om 9:28 — Geen Kommentaar

Ouer Date Night 27 Oktober 2017

Ons wil graag die ouers van die gemeenskap dien met 'n geleentheid om in hulle verhouding te belê!

Ons het 'n pragtige groep jongmense wat hulle tyd en Vrydagaand opoffer om na ons kinders te kyk.

Ons vra daarom asb 'n donasie van R50/kind of wat u okal kan…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 23 Oktober 2017 om 13:30 — Geen Kommentaar

Survive the Night - 20 Oktober 2017

Kliek hier vir jou…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 15 Oktober 2017 om 7:48 — Geen Kommentaar

Jeugbediening September 2017

Opgelaai deur PVR Admin op 1 September 2017 om 11:14 — Geen Kommentaar

Survive the night - Gr7's

Meer

Opgelaai deur Sonet van Rooyen op 30 Augustus 2017 om 14:00 — Geen Kommentaar

Master Chef - Gr7's

Graad7Inskrywingsvorm.pdf…

Meer

Opgelaai deur Sonet van Rooyen op 11 Junie 2017 om 11:01 — Geen Kommentaar

Ma-Dogter en Pa-Seun Aand

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 9 Junie 2017 om 12:09 — Geen Kommentaar

Zapper

Ons gemeente het by Zapper geregistreer om dit vir jou makliker te maak om betalings te doen. Jy kan dit vir dankoffers, kollekte, maandoffers of ander betalings aan die gemeente gebruik. Jy laai die Zapper app af,

registreer en skandeer net ons unieke kode om 'n betaling te doen.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 9 Junie 2017 om 10:50 — Geen Kommentaar

Vakansie Program Mentors 2017

Kliek hier vir die inskrywingsvorm!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 8 Junie 2017 om 14:08 — Geen Kommentaar

See Kamp 2017 - Into the Wild

Kliek hier vir die Info vorm!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 18 Mei 2017 om 21:05 — Geen Kommentaar

Gr 8-9 Oorslaap - Laser Tag

Kliek hier vir die info vorm!

Kliek hier vir die…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 18 Mei 2017 om 21:00 — Geen Kommentaar

Gebed Versooeke - Mei 2017

Opgelaai deur Arline Meyer op 18 Mei 2017 om 20:59 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2018

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Die Vleiskombuis sal weer in Januarie bestellings neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service