PvR Gemeenskapskerk

Alle Blog Artikels (391)

Algemene Sinode 2016 - Selfdegeslag Verhoudings

Kliek die skakel om die volledige besluit te lees.

Die besluit van die Algemene Sinode 2016 oor Selfdegeslag Verhoudings

Opgelaai deur Jan Venter op 10 November 2016 om 14:23 — Geen Kommentaar

Biddag en Gebedsgeleentheid

As geestelike leiers van ons Geloofsfamilie ervaar ons ’n dringende besorgdheid oor ons land. Die huidige politiek-ekonomies onrus, die landwye studente-onluste met die meegaande akademiese krisis asook die knellende en onversengende droogte stem ons tot diep onrus. 

Die Here nooi ons om met ons sorge en worsteling in gebed na hom te kom, daarom wil ons jou oproep tot ’n DAG VAN GEBED EN VEROOTMOEDIGING.
Ons nooi jou om Donderdag 13 Oktober vanaf 06:00 -…
Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 12 Oktober 2016 om 15:00 — Geen Kommentaar

Vrae vir ons geloofsfamilie 2016

Met die oog op ons jaarlikse wegbreek as Gemeenteraad in September na Shayamanzi in Limpopo, wonder ons of ons bediening en familielewe in Pierre van Ryneveld so belyn is dat dit ons help om vir Jesus te ontdek, en Hom te leef.

Ons luister graag na lede van ons geloofsfamilie, wat ook deel is van ons gemeenskap in Pierre van Ryneveld, en het vrae voorberei wat ons vir jou vra om asb vir ons te antwoord en aan ons terug te stuur.

As jy alreeds op 'n ander plek en tyd hierdie…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 17 Augustus 2016 om 12:30 — Geen Kommentaar

Verhoudingsmaand 2016

Kliek op onderstaande prent om boekie in PDF af te laai…



Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 12 Augustus 2016 om 9:30 — Geen Kommentaar

BELYDENIS KAMP : 9-11 September 2016

Kliek hier vir die Inskrwyingsvorm…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Augustus 2016 om 13:38 — Geen Kommentaar

Die begin van 'n droom... BABA BEDIENING

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Augustus 2016 om 12:59 — Geen Kommentaar

Graad 7 "GO KART" AAND

Kliek hier vir die Inskrwyingsvorm…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Augustus 2016 om 12:48 — Geen Kommentaar

Gr 7's SURVIVE THE NIGHT - 14 Oktober 2016

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Augustus 2016 om 12:41 — Geen Kommentaar

OUER "DATE NIGHT" - 26 Augustus 2016

Kliek hier vir die Inskrwyingsvorm…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Augustus 2016 om 12:30 — Geen Kommentaar

AquaX KAMP 2016!

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Augustus 2016 om 12:25 — Geen Kommentaar

JEUGBEDIENING GEBEDSVERSOEKE vir AUGUSTUS

Opgelaai deur Arline Meyer op 10 Augustus 2016 om 9:02 — Geen Kommentaar

Jeugbediening 2016 Derde Kwartaalprogram

Opgelaai deur PVR Admin op 22 Julie 2016 om 10:55 — Geen Kommentaar

Kinderbediening Derde Kwartaal

Opgelaai deur PVR Admin op 22 Julie 2016 om 10:54 — Geen Kommentaar

LEIERS VAKANSIE PROGRAM 2016

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 3 Junie 2016 om 20:30 — Geen Kommentaar

KIDS ZOOTROPOLIS VAKANSIE PROGRAM JUNIE

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 3 Junie 2016 om 14:30 — Geen Kommentaar

Vrouekamp 2016

Kliek hier om vir Amanda 'n epos te stuur.

Opgelaai deur PVR Admin op 3 Junie 2016 om 10:50 — Geen Kommentaar

Jeugbediening Gebedsversoeke Junie!!

Opgelaai deur Arline Meyer op 30 Mei 2016 om 17:24 — Geen Kommentaar

Graad 7 Masterchef

Stuur 'n epos aan jeug@pvr.co.za as jy meer inligting wil…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 20 Mei 2016 om 11:00 — Geen Kommentaar

Ouerblits: Ouerskap in Eksamentyd

Opgelaai deur Arline Meyer op 21 April 2016 om 10:34 — Geen Kommentaar

Ya's Gebedsaand - 22 April 2016

Opgelaai deur Arline Meyer op 14 April 2016 om 12:26 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service