PvR Gemeenskapskerk

Alle Blog Artikels (391)

JEUGBEDIENING - CLASSIFIEDS Uitgawe 2015/1

Al ooit gewonder hoe kan jy by die JEUGBEDIENING betrokke wees? Hier kan jy uitvind!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 18 November 2015 om 11:30 — Geen Kommentaar

JEUGBEDIENING: Laaste Reëlings vir 2015!

Opgelaai deur Arline Meyer op 18 November 2015 om 11:11 — Geen Kommentaar

Gemeentekamp: 4-6 Maart 2016

Ons hou weer Gemeentekamp!

4-6 Maart 2016 by Bass Lake Lodge

Besoek gerus Bass Lake se webblad by www.basslakelodge.co.za

Kontak vir Lourens van Staden by 082 9077731 of Eppo Broos by 076 999 4964 of Henk van Rensburg by…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 6 November 2015 om 11:30 — Geen Kommentaar

Lewenskuns - Afhankliheid ondersteuning

Lewenskuns bied nou ‘n noodsaaklike ondersteuningsdiens aan afhanklikes en hulle families.



Die person wat die diens gaan lewer is Sandra Günter, ‘n gekwalifiseerde maatskaplike werker. Sy het vir ‘n klompie jare as ‘n kliniese terapeut by ‘n Rehabilitasiesentrum vir Afhanklikes gewerk.



‘n Paar feite t.o.v. Afhanklikheid



Afhanklikheid – verwys na alkohol, dwelms, pille, pronografie en einge ander ongesonde…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 23 Oktober 2015 om 10:30 — Geen Kommentaar

Gesels saam oor die besluite van die Algemene Sinode

Opsomming van die Vertrekpunte van Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk:

Die Gemeenteraad van Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie:

1.

Neem kennis van die besluit van die Sinode oor selfdegeslag verhoudings. Ons verskil egter in wese met sommige van die aspekte en van die gronde waarop die besluit berus.

2.

Betreur die wyse waarop die besluit gekommunikeer is…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 16 Oktober 2015 om 11:00 — Geen Kommentaar

Administratiewe Assistent (Jeugbediening) Advertensie

Vulling ‘n Administratiewe Assistent (Jeugbediening) pos

met ingang van 1 November 2015

Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk se roeping is: “Ontdek en Leef Christus”. Daar is drie bakens wat ons roeping rig, naamlik “Verwondering, Volgelingskap en Verhoudings” Met hierdie roeping en bakens in fokus leef…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 16 Oktober 2015 om 10:00 — Geen Kommentaar

Pa en Dogter Bal - 30 Oktober 2015

WAAROM HOU ONS 'N PA DOGTER BAL?

Die rede waarom ons die Bal vir Pappas en hulle dogters hou, is omdat ons passievol is daaroor dat pa's 'n goeie verhouding met hulle dogters moet hê. Artikels wat omlangs verskyn het, dui daarop dat jong dames wat sonder 'n sterk, gesonde pa figuur grootword, meer geneig is om swak keuses te maak in die lewe. Die meisiekinders is meer geneig om hulleself te onderskat en nie hulle ware waarde te sien nie, omdat dit nooit aan…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 14 Oktober 2015 om 14:08 — Geen Kommentaar

Real Talk 2015

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 25 September 2015 om 9:41 — Geen Kommentaar

Dorpsfees 2015 - Baie dankie

Liewe PvR Geloofsfamilie

 

Dis ‘n groot voorreg om jou van harte te bedank vir jou deelname aan die pas afgelope Farm City PvR Dorpsfees.

As ons ‘n oomblik stilstaan, is dit met dankbaarheid teenoor die Here vir Sy goedheid en seën. Bo verwagting en ten spyte van weersomstandighede is ons oorvloedig dankbaar!

  • Ons “JAM” aande was tjok en blok en propvol pret en vreugde. Dit was ‘n lekker toevoeging tot ons…
Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 11 September 2015 om 9:30 — Geen Kommentaar

Dorpsfees 2015 Advertensie

Opgelaai deur PVR Admin op 4 September 2015 om 10:33 — Geen Kommentaar

Huweliksbeloftes

Opgelaai deur PVR Admin op 4 September 2015 om 9:18 — Geen Kommentaar

Jeug Uitreik

Opgelaai deur PVR Admin op 28 Augustus 2015 om 10:57 — Geen Kommentaar

Halftyd

Opgelaai deur PVR Admin op 28 Augustus 2015 om 10:55 — Geen Kommentaar

Peiling van kommunikasie na geloofsfamilie

Baie dankie dat jy deel is van ons geloofsfamilie en gereageer het om op die skakel te kliek. 

Hiermee kan ons bepaal hoeveel mense ons weeklikse Nuusflitse…

Opgelaai deur PVR Admin op 21 Augustus 2015 om 10:30 — Geen Kommentaar

Lyfskuif Reëlings na Cosmo City

Hier is die reelings vir komende Saterdag se Lyfskuif na Cosmo City.

  • Ons vertrek 08:30 vanaf die kerkgebou. Ons sal die saamryery uitsorteer wanneer ons bymekaarkom, dit is nie nodig dat almal met hulle eie voertuie ry nie. Dit vat so 35 min sonder verkeer maar hulle doen padwerke op die N14, so ons kyk eerder na 45 min.
  • Ons gaan by Curtis en Becky Love se huis ons gashere en reisgenote vir die oggend ontmoet, waarna hulle ons op ’n reis deur Cosmo City gaan vat. Dit…
Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 19 Augustus 2015 om 15:30 — Geen Kommentaar

Gesinsnagmaal Formulier

Ons het Sondag hierdie formulier by ons Gesinsnagmaal gebruik.

Gesinsnagmaal deur Ryno Meyer

Hier op die tafel sien ons die brood en die wyn. 

Die brood en wyn wys soos vingers na die liefde van die Here. 

Brood en wyn is die bewyse van die Here se liefde. …

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 19 Augustus 2015 om 14:30 — Geen Kommentaar

Vrouedag Inspirasie

Druk asseblief die prentjie uit en bring dit Sondag saam.

Opgelaai deur PVR Admin op 31 Julie 2015 om 9:58 — Geen Kommentaar

Familie "Date" vir AUGUSTUS!

In Augustus fokus ons 'n bietjie op Verhoudings. 

Een van die belangrikste maniere hoe ons verhouding oefen, moduleer en verdiep is tydens aandete. Nou wil die Kinderbediening julle bietjie uitdaag om aandete een keer 'n week bietjie anders te doen. 

Kies een aand elke week waar julle bietjie meer moeite gaan maak. Kies dan om daardie week iets van die volgende te probeer:

  • Kleur die kos verskillende kleure. Spaghetti werk…
Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 28 Julie 2015 om 11:30 — Geen Kommentaar

Ouer Date Night AUGUSTUS!

 Kliek hier vir die inskrywingsvorm!!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 28 Julie 2015 om 10:00 — Geen Kommentaar

KINDERBEDIENING KYK TERUG - Kwartaal 2 was AWEsome!

Indien jy op enige manier betrokke wil word by die Kinderbediening, kontak asb vir Arline by 082 773 4338 of arline@pvr.co.za.

Opgelaai deur Arline Meyer op 14 Julie 2015 om 13:00 — Geen Kommentaar

Monthly Archives

2017

2016

2015

2014

2013

2012

2011

2010

2009

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service