Kollig Blog Artikels (10)

Graad 4-6 Games Night

Opgelaai deur PVR Admin op 15 Februarie 2019 om 8:14 — Geen Kommentaar

GR 7 AMAZING RACE KAMP - 8-10 Maart 2019

Kliek hier vir die Inskrywingsvorm!

Ons Gr 7 Kamp is elke jaar die groot hoogtepunt van ons Graad 7 reis. Moenie uitmis op hierdie kamp wat jou lewe gaan verander nie!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 10:11 — Geen Kommentaar

VROUEBEDIENING PAINT NIGHT - 8 Maart 2019

Moenie vergeet om jou kaartjies in die BEHOORT kantoor te koop nie!

Ons sal die Wyntjie, eetgoedjies en verf dinge verskaf!

Verskaf julle die passie, humor en geselligheid!

Bring jou vriendinne, buurvrou, kollega en familie!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 10:02 — Geen Kommentaar

BEARDS AND TUTUS - 15 Februarie 2019

Pappa, Kom wys ons dat jy van waagmoed en dapperheid aan mekaar gesit is, en wees die prins van jou meisiekind se drome! Dit gaan 'n aand van groot pret en lekker lag wees!!



Kliek hier vir die Inskrywingsvorm - Een vir…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 9:35 — Geen Kommentaar

PRETVILLE SKOMMEL DATE - 15 Februarie 2019

Kliek hier vir jou Pretville Inskrywing - Vul een in vir elke seun

Mamma, gee jou seun die kans om jou op 'n behoorlike "date" te vat. Hou lyf "Pretville vibes", trek aan vir die aand en kom maak julle eie Wafels en…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 9:53 — Geen Kommentaar

GEBEDSBEDIENING - Week 1-4

Click here for the Prayer Plan Week 1-4…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 4 Januarie 2019 om 18:21 — Geen Kommentaar

Prospektus 2019

Kliek hier om die Prospektus in PDF formaat te lees.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 23 November 2018 om 8:00 — Geen Kommentaar

BeterEinders

Wanneer die donkerte jou toevou, steek ‘n kers aan!

14 “Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; 15 ook steek 'n mens nie 'n lamp op en sit dit onder 'n emmer nie maar op 'n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. 16 Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.” (Jesus in…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 12 Oktober 2018 om 8:00 — Geen Kommentaar

Tiendemaand 2018 - Onverskrokke Hoop

Opgelaai deur PVR Admin op 27 September 2018 om 15:30 — Geen Kommentaar

Halftyd

Opgelaai deur PVR Admin op 28 Augustus 2015 om 10:55 — Geen Kommentaar

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings sluit 3 Maart, vir aflewering in daarop volgende week.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service