Arline Meyer's Blog (120)

Ontmoet ons Personeel!

Ons Geloofsfamilie se personeel is hier om jou te dien, ondersteun en by te staan. Kontak ons gerus indien jy hulp nodig het, ondersteuning kort, vrae het of selfs net 'n geselsie wil aanknoop.

Opgelaai deur Arline Meyer op 17 Januarie 2020 om 1:00 — Geen Kommentaar

Registrasies vir Kinderbediening en Tienerbediening 2020

Ons vra alle ouers om hulle kinders te registreer vir die komende jaar se Geselsgroepe. Kliek dan asseblief op die volgende prentjie om jou kinders te registreer. 3 jaar tot Graad 6'e kliek op die Kinderbediening. Ons Kinderbediening kom gewoonlik 09h00 bymekaar in die Kerksaal. 

Ons nooi egter die Kinderbediening ouers en kinders uit om eerskomende Sondag, 19 Januarie 2020, in die ouditorium bymekaar te kom vir al die reëlings vir die jaar.…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 15 Januarie 2020 om 10:00 — Geen Kommentaar

Help asseblief om ons koskas aan te vul

Baie dankie aan elkeen wat so getrou help om ons koskasvoorrade aan te vul. Ons voorraad is egter besig om vinnig minder te word. Ons benodig dringend die volgende produkte asb:

· Vanish wasgoed seep 75g

· Waspoeier 500g

· Skottelgoedseep 400ml

· Sjampoe 350ml

· Deodorant man (50ml)

· Deodorant vrou (50ml)

· Toiletseep 100g

· Tandepasta 100ml

· Toiletpapier 2

· Mieliemeel 2.5kg

· Suiker 2.5kg

· Rys 1kg

· Stampmielies…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 2 Oktober 2019 om 22:34 — Geen Kommentaar

ONS SOEK JOU!

Nuusvertellers

Ons is kommunikasie span brei uit en ons benodig gewilliges om te help. Indien jy hardop kan lees, iemand in die oë kan kyk en jouself nie te ernstig op neem nie, kontak vir Arline Meyer. Merk die epos met die tema KOMMUNIKASIE, Jy soek my!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 2 Oktober 2019 om 22:24 — Geen Kommentaar

35 Jaar Feesvieringe

Oktober is ons 35 Jaar Feesvieringe Maand! En ons as Geloofsfamilie wil jou uitnooi om saam met ons fees te vier en God te dank vir Sy trou en seën. Daarom is daar verskillende maniere waarop jy kan deelneem.

Eerstens wil ons alle huidige geloofsfamilielede uitnooi om julle storie met die geloofsfamilie met ons te deel. Ons deel vanaf Sondag A3 bladsy uit, waarop elke gesin julle eie bladsy van ons geloofsfamilie se Herinneringe Boek kan vul. Vul die bladsy met julle…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 30 Augustus 2019 om 6:30 — Geen Kommentaar

FamilieNagmaal en GrootGroep Partytjie - 25 Aug 2019

Ons nooi al ons ouers en kinders uit om Sondag oggend ons FamilieNagmaal by te woon. Dit is altyd 'n kosbare ervaring as families saam in die groter geloofsfamilie God kan aanbid en by die tafel aansit. Ons nooi ook dan al ons Kinders Gr 1-6 uit om 09h00 in die saal deel te kom neem aan pret en plesier. Ons gaan die Lente verwelkom, God se goedheid erken en lekker lag tussen…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 22 Augustus 2019 om 14:24 — Geen Kommentaar

Is dit Tyd? Ontspan en Lag 'n Slag - Preek van 18 Aug 2019 Notas

Hier is 'n klompie notas om jou te help om die teks van Matteus 18:1-5 jou eie te maak. Leer by ons kinders en neem iets van jou innerlike kindwees weer terug.

Jesus sê ons het nodig om meer soos kinders te word indien ons in die koninkryk van die hemel, die koninkryk waarin God reeds teenwoordig is wil deel wees.Wat kan ons by kinders leer wat ons help om te verstaan waarom Jesus sê ons meer soos hulle moet word?

Kinders is...…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 20 Augustus 2019 om 14:36 — Geen Kommentaar

TOY STORY VAKANSIE PROGRAM 2019 - 24-28 Junie 2019 - Nuwe datums

Ons Vakansie Program is elke jaar ons hoogtepunt van die Kinderbediening! Kom neem deel en geniet jou gate uit!
Sien uit om hierdie jaar julle almal te sien!

Vir meer info kontak Janie by BEHOORT@PVR.CO.ZA

Opgelaai deur Arline Meyer op 13 Junie 2019 om 15:27 — Geen Kommentaar

LOVE JOU #SELFIE Gr4-6 Kamp - 26-28 April 2019

Moenie uitmis op ons Gr 4-6 Kamp nie! Dit is een van die lekkerste kampe ooit! Ons gesels ook oor wie ons is, waarom God dink ons is "awesome" en hoe om ook vir onsself lief te wees!

Vir meer info kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 10:20 — Geen Kommentaar

FAMILIE FLIEK AAND - 24 Mei 2019

Ons families gaan 'n heerlike aand vol pret hê! Elke gesin bring hulle eie boks kar na ons Fliek Inry in die ouditorium. Ons TIENERBEDIENING verkoop ook snacks! Laat weet ons asseblief of ons julle gaan sien!

Vir meer info kan julle Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 10:04 — Geen Kommentaar

GATSBY GIRLS NIGHT - 7 Junie 2019

Ons vrouebediening nooi alle dames uit na ons Gatsby Girls Night. Ons almal trek aan, gaan heerlik eet en dans! Moenie die geleentheid misloop nie! Sien uit om saam met julle almal heerlik te kuier!

Kontak Janie by behoort@pvr.co.za vir meer…

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 10:00 — Geen Kommentaar

KINDERPINKSTER - 9-12 Junie 2019

Ons KINDERPINKSTER is 'n fees van saam speel, leer en God aanbid! Kom neem elke aand saam deel. Dit gaan baie vir jou beteken!

Vir meer info kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 9:58 — Geen Kommentaar

OUER DATE NIGHT - 31 Mei 2019

Skryf nou reeds jou kinders in vir die Ouer Date Night. Julle gaan uit en spandeer kwaliteit tyd saam met mekaar. En ons kyk na die kinders!

Vir meer info kontak Janie by…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 9:52 — Geen Kommentaar

ONS SOEK VAKANSIE PROGRAM MENTORS - 24-28 Junie 2019 - Nuwe datums

Ons nooi graag al ons tieners en studente wat Gr 8 en ouer is om mentor te wees by ons Vakansie Program. Dit gaan 'jou lewe verander! Kom wees jouself en dien die Here saam met 'n awesome span mense!

Vir meer info kontak Janie by BEHOORT@PVR.CO.ZA

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 8:30 — Geen Kommentaar

TIENERBEDIENING - AMAZING RACE KAMP 3-7 Julie 2019

Vir meer inligting kontak Janie by BEHOORT@PVR.CO.ZA.

Opgelaai deur Arline Meyer op 7 April 2019 om 8:30 — Geen Kommentaar

GR 4-6 KAMP - 26-28 April 2019

Kliek hier vir die Inskrywingsvorm…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 12:00 — Geen Kommentaar

GR 7 AMAZING RACE KAMP - 8-10 Maart 2019

Kliek hier vir die Inskrywingsvorm!

Ons Gr 7 Kamp is elke jaar die groot hoogtepunt van ons Graad 7 reis. Moenie uitmis op hierdie kamp wat jou lewe gaan verander nie!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 10:11 — Geen Kommentaar

GR 1-3 OORSLAAP - 12 April 2019

Kliek hier vir die Inskrywingsvorm!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 10:00 — Geen Kommentaar

VROUEBEDIENING PAINT NIGHT - 8 Maart 2019



Moenie vergeet om jou kaartjies in die BEHOORT kantoor te koop nie!

Ons sal die Wyntjie, eetgoedjies en verf dinge verskaf!

Verskaf julle die passie, humor en geselligheid!

Bring jou vriendinne, buurvrou, kollega en familie!…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 10:00 — Geen Kommentaar

PRETVILLE SKOMMEL DATE - 15 Februarie 2019

Kliek hier vir jou Pretville Inskrywing - Vul een in vir elke seun

Mamma, gee jou seun die kans om jou op 'n behoorlike "date" te vat. Hou lyf "Pretville vibes", trek aan vir die aand en kom maak julle eie Wafels en…

Meer

Opgelaai deur Arline Meyer op 11 Januarie 2019 om 9:53 — Geen Kommentaar

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings kan op die webblad gedoen word. Kliek op die prentjie om jou na die webblad te neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofsfamilie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2020   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service