PVR Admin's Blog (109)

Kompas Geloofsreis

Luister na die getuienisse van Kobus en Anneke van der Vyver oor hulle belewenis van die Kompas Geloofsreis.

Ons volgende Geloofsreis begin Sondagaand 6 Oktober om 18:30.

Opgelaai deur PVR Admin op 26 September 2019 om 17:32 — Geen Kommentaar

Getuienis

31 Julie 2019

Getuienis:

‘n Jaar gelede is ons kleinseun, Alexander van Graan (4 jaar), gediagnoseer met ‘n gewas op die brein. Dit is op sy Pituêre klier gevind, en ‘n neussproei is voorgeskryf wat die hormoon vervang, wat deur die gewas toegedruk word. Drie maande later is daar weer ‘n MRI gedoen, en hierdie keer is daar nog ‘n gewas gevind op sy Pineal klier.

Hy is na ‘n Onkoloog verwys, wat hom weer na ‘n Breinspesialis verwys het.

Die Spesialis het ons…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 7 Augustus 2019 om 17:13 — Geen Kommentaar

Line Dancing - 23 Augustus

Opgelaai deur PVR Admin op 25 Julie 2019 om 19:00 — Geen Kommentaar

Seniors Byeenkoms

Opgelaai deur PVR Admin op 18 Julie 2019 om 16:34 — Geen Kommentaar

Vroue Wegbreek

Opgelaai deur PVR Admin op 18 Julie 2019 om 16:31 — Geen Kommentaar

Pa en Seun / Ma en Dogter - 14 September

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 18 Julie 2019 om 16:28 — Geen Kommentaar

Mosterdsaadjies - Baie dankie

Opgelaai deur PVR Admin op 18 Julie 2019 om 16:14 — Geen Kommentaar

Praktiese Christenskap - Hulpbronne

21 Julie 2019 - Henk Janse van Rensburg

Dit is belangrik om emosioneel gesond te wees. Vra hulp en help waar jy kan.

Hier is video oor emosionele versorging.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 18 Julie 2019 om 15:30 — Geen Kommentaar

Ouer Date Night

Opgelaai deur PVR Admin op 11 Julie 2019 om 19:23 — Geen Kommentaar

Vroue Halfpad Wegbreek

Opgelaai deur PVR Admin op 13 Junie 2019 om 15:30 — Geen Kommentaar

Pinkstergebedstyd 2019

Kliek hier om die dokument af te laai

Opgelaai deur PVR Admin op 30 Mei 2019 om 16:30 — Geen Kommentaar

Comrades Church Service

Opgelaai deur PVR Admin op 24 Mei 2019 om 8:30 — Geen Kommentaar

PvR Eats - 24 Mei

Opgelaai deur PVR Admin op 10 Mei 2019 om 7:19 — Geen Kommentaar

CMR Fondsinsameling 1 Mei

Opgelaai deur PVR Admin op 19 Maart 2019 om 9:14 — Geen Kommentaar

Lydenstyd 2019 - Onvernietigbaar

Kliek hier om die PDF weergawe af te laai.

Opgelaai deur PVR Admin op 13 Maart 2019 om 14:27 — Geen Kommentaar

Graad 4-6 Games Night

Opgelaai deur PVR Admin op 15 Februarie 2019 om 8:14 — Geen Kommentaar

Woord in Aksie Kampe

Ons Geloofsfamilie het verlede jaar ‘n baie mooi samewerking met Woord in Aksie begin. Ons wil jou nooi om van hierdie geleenthede gebruik te maak. Ons gebed is dat die Here Jesus hierdie bediening kragtig sal gebruik om van vriende, volgelinge van Hom te maak. Ida Nel (‭082 808 3668‬) lei vir ons die bediening hier plaaslik. Kontak haar gerus vir meer inligting.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 24 Januarie 2019 om 12:30 — Geen Kommentaar

Prospektus 2019

Kliek hier om die Prospektus in PDF formaat te lees.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 23 November 2018 om 8:00 — Geen Kommentaar

Ouer Date Night - 2 November

Kliek hier om die inskrywingsvorm af te laai.

Opgelaai deur PVR Admin op 26 Oktober 2018 om 10:48 — Geen Kommentaar

BeterEinders

Wanneer die donkerte jou toevou, steek ‘n kers aan!

14 “Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie; 15 ook steek 'n mens nie 'n lamp op en sit dit onder 'n emmer nie maar op 'n lampstaander, en dit gee lig vir almal in die huis. 16 Laat julle lig so voor die mense skyn, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemel is, verheerlik.” (Jesus in…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 12 Oktober 2018 om 8:00 — Geen Kommentaar

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings kan op die webblad gedoen word. Kliek op die prentjie om jou na die webblad te neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofsfamilie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service