PvR Gemeenskapskerk

PVR Admin's Blog – Januarie 2014 Archive (3)

Bybelblits met Stephan Joubert

Sondagoggend 26 Januarie en 2 Februarie bied Stephan Joubert vir ons 'n in-diepte kyk na die boek Korintiërs aan. Dit vind van 9:10-9:50 in die ouditorium plaas. Kom verryk jouself met nuwe ontdekkings in die…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 24 Januarie 2014 om 10:04 — Geen Kommentaar

Gemeentekamp - 28 Februarie - 2 Maart 2014

Ons hou gemeentekamp van 28 Februarie tot 2 Maart 2014 by Tambotivreugde. Kliek hier as jy na hulle webblad wil gaan kyk.

Dit is 'n 3-ster kampterrein met ongeveer 45 staanplekke. Daar is 'n onderdak warm swembad asook twee koue swembaddens.

Die kostes vir die staanplekke is R200 per volwassene vir die naweek en R100 per kind (6-12jr) vir…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 21 Januarie 2014 om 9:00 — Geen Kommentaar

Kruismense vir Krisis-tye - 1 Korintiërs

Ons is begin om hierdie kwartaal tydens ons oggenddienste te kyk na die boek 1 Korintiërs met die tema van Kruismense vir krisistye. Jy is welkom om saam met ons te reis gedurende hierdie kwartaal.

Jy is welkom om na die boodskappe van hierdie reeks te luister:

 …

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 20 Januarie 2014 om 13:30 — Geen Kommentaar

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service