PvR Geloofsfamilie

PVR Admin's Blog – Januarie 2017 Archive (2)

Gemeentekamp: 3-5 Maart 2017 - Bosveld Oase Brits

Ons hou gemeentekamp van 3-5 Maart 2017 by Bosveld Oase (Brits). Kliek hier as jy na hulle webblad wil gaan kyk.

Die koste vir die naweek beloop R900 per staanplek vir 4 persone (ekstra fooi vir meer persone).

Ons het 44 staanplekke bespreek en jy kan jou plek bespreek deur R450 deposito teen 29 Januarie te…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 22 Januarie 2017 om 21:30 — Geen Kommentaar

Jeug Nuusbrief 2017-01

Kliek hier om die Januarie se Jeug Nuusbrief te lees.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 12 Januarie 2017 om 19:00 — Geen Kommentaar

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 30 April vir aflewering by kerk in week van 2 Mei.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service