PvR Gemeenskapskerk

PVR Admin's Blog – Augustus 2013 Archive (3)

Terugvoer Vraelys 2013

Jou mening is vir ons belangrik!

Die Gemeente se jaarlikse Beplanningsessie vind die week van 11-15 September plaas. Ons wil graag jou die geleentheid gee om jou inset te lewer, want jou mening is vir ons belangrik. Die gemeenteraad wil graag hoor wat jy dink.

Jy is ook welkom om ‘n harde kopie van die vraelys by die kerkkantoor af te haal en in te vul.

Kliek…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 30 Augustus 2013 om 11:00 — Geen Kommentaar

Muur van herinnering

Die Gemeente sit met ’n uitdaging rondom die voorsiening van addisionele nissies. Die Muur van Herinnering is vol en daar is gereeld versoeke om nissies te bespreek. Vir die afgelope twee begrotingsiklusse is daar pogings aangewend om fondse vir die koste van addisionele nissies voorsiening te maak. As gevolg van ander prioriteite is daar onvoldoende fondse vir hierdie projek beskikbaar.



’n Weldoener het intussen sketse vir die uitbreiding van ’n muur van 140 nissies voorberei.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 8 Augustus 2013 om 10:42 — Geen Kommentaar

Solokamp 2013 - 11-13 Oktober

Kliek hier om die inskrywingsvorm af te…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 1 Augustus 2013 om 17:21 — Geen Kommentaar

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service