
Christus Alleen
Wat gebeur wanneer ‘n Gemeenteraad op Shayamanzi aankom en net een doel voor oë het, naamlik om die Here Jesus Christus te beleef en Sy wil te soek?
Wel, soos Jesus belowe in die Woord, breek Hy toe deur ons omhulsels en raak ons lewens baie diep aan.
Dis wonderlik om terug te kyk op die naweek se gebeure en te besef dat die Here Jesus steeds met ons as Sy kinders (en Sy Geloofsfamilie) oppad is,…
Meer