PvR Geloofsfamilie

PVR Admin's Blog (87)

Krismisboks Adventskalender



Kliek hier vir lys van bestandele.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 11 November 2016 om 12:00 — Geen Kommentaar

Algemene Sinode en Besluit

Die unieke geleentheid om die Spesiale Algemene Sinode van die NG Kerk by ons kerkgebou en terrein te ontvang het gekom en gegaan.

Die vergadering het heelwat (soms eensydige) media aandag geniet, maar hier in die agtergrond het ons Geloofsfamilie se mense met toewyding, vriendelikheid en gasvryheid gewerskaf en gedien. Spesiale dank aan Riana (ons projekleier), Amanda (Info toonbank en toegangsbeheer) , Piet (Logistieke ondersteuning) en Marnis (Klank en Media) wat groot lof…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 11 November 2016 om 11:00 — Geen Kommentaar

Biddag en Gebedsgeleentheid

As geestelike leiers van ons Geloofsfamilie ervaar ons ’n dringende besorgdheid oor ons land. Die huidige politiek-ekonomies onrus, die landwye studente-onluste met die meegaande akademiese krisis asook die knellende en onversengende droogte stem ons tot diep onrus. 

Die Here nooi ons om met ons sorge en worsteling in gebed na hom te kom, daarom wil ons jou oproep tot ’n DAG VAN GEBED EN VEROOTMOEDIGING.
Ons nooi jou om Donderdag 13 Oktober vanaf 06:00 -…
Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 12 Oktober 2016 om 15:00 — Geen Kommentaar

Vrae vir ons geloofsfamilie 2016

Met die oog op ons jaarlikse wegbreek as Gemeenteraad in September na Shayamanzi in Limpopo, wonder ons of ons bediening en familielewe in Pierre van Ryneveld so belyn is dat dit ons help om vir Jesus te ontdek, en Hom te leef.

Ons luister graag na lede van ons geloofsfamilie, wat ook deel is van ons gemeenskap in Pierre van Ryneveld, en het vrae voorberei wat ons vir jou vra om asb vir ons te antwoord en aan ons terug te stuur.

As jy alreeds op 'n ander plek en tyd hierdie…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 17 Augustus 2016 om 12:30 — Geen Kommentaar

Verhoudingsmaand 2016

Kliek op onderstaande prent om boekie in PDF af te laai…



Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 12 Augustus 2016 om 9:30 — Geen Kommentaar

Jeugbediening 2016 Derde Kwartaalprogram

Opgelaai deur PVR Admin op 22 Julie 2016 om 10:55 — Geen Kommentaar

Kinderbediening Derde Kwartaal

Opgelaai deur PVR Admin op 22 Julie 2016 om 10:54 — Geen Kommentaar

Vrouekamp 2016

Kliek hier om vir Amanda 'n epos te stuur.

Opgelaai deur PVR Admin op 3 Junie 2016 om 10:50 — Geen Kommentaar

Graad 7 Masterchef

Stuur 'n epos aan jeug@pvr.co.za as jy meer inligting wil…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 20 Mei 2016 om 11:00 — Geen Kommentaar

Faith and Reason

Opgelaai deur PVR Admin op 8 April 2016 om 9:32 — Geen Kommentaar

Verbintenisvorm 2016

Kliek hier om die Verbintenisvorm af te laai.

Opgelaai deur PVR Admin op 17 Februarie 2016 om 11:25 — Geen Kommentaar

Familiewees: Baie dankie

Na 'n groot tragedie met die skielike afsterwe van Charles, Ané se vriend, het Lizette Neetlingh die volgende geskryf om vir ons geloofsfamilie dankie te sê.

Henk, ek wil namens ons gesin en oorlede Charles Stevens se familie net die volgende bedankings plaas en n klein stukkie getuig vir hóé ons liewe Here ons almal, in besonder Ané, die meisie en sielsgenoot in die laaste deel van sy lewe: meer as 3jr....besonder gedra het die afgelope weke, dae, ure, oomblik...oproep, sms,…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 5 Februarie 2016 om 9:29 — Geen Kommentaar

Nataniël Leefstyl Praatjie

Nataniël Leefstyl Praatjie

Saterdag 19 Maart

09:30 in Ouditorium

Kaartjies: R120 per person…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 4 Februarie 2016 om 12:07 — Geen Kommentaar

Gemeentekamp: 4-6 Maart 2016

Ons hou weer Gemeentekamp!

4-6 Maart 2016 by Bass Lake Lodge

Besoek gerus Bass Lake se webblad by www.basslakelodge.co.za

Kontak vir Lourens van Staden by 082 9077731 of Eppo Broos by 076 999 4964 of Henk van Rensburg by…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 6 November 2015 om 11:30 — Geen Kommentaar

Lewenskuns - Afhankliheid ondersteuning

Lewenskuns bied nou ‘n noodsaaklike ondersteuningsdiens aan afhanklikes en hulle families.



Die person wat die diens gaan lewer is Sandra Günter, ‘n gekwalifiseerde maatskaplike werker. Sy het vir ‘n klompie jare as ‘n kliniese terapeut by ‘n Rehabilitasiesentrum vir Afhanklikes gewerk.



‘n Paar feite t.o.v. Afhanklikheid



Afhanklikheid – verwys na alkohol, dwelms, pille, pronografie en einge ander ongesonde…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 23 Oktober 2015 om 10:30 — Geen Kommentaar

Gesels saam oor die besluite van die Algemene Sinode

Opsomming van die Vertrekpunte van Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk:

Die Gemeenteraad van Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie:

1.

Neem kennis van die besluit van die Sinode oor selfdegeslag verhoudings. Ons verskil egter in wese met sommige van die aspekte en van die gronde waarop die besluit berus.

2.

Betreur die wyse waarop die besluit gekommunikeer is…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 16 Oktober 2015 om 11:00 — Geen Kommentaar

Administratiewe Assistent (Jeugbediening) Advertensie

Vulling ‘n Administratiewe Assistent (Jeugbediening) pos

met ingang van 1 November 2015

Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk se roeping is: “Ontdek en Leef Christus”. Daar is drie bakens wat ons roeping rig, naamlik “Verwondering, Volgelingskap en Verhoudings” Met hierdie roeping en bakens in fokus leef…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 16 Oktober 2015 om 10:00 — Geen Kommentaar

Real Talk 2015

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 25 September 2015 om 9:41 — Geen Kommentaar

Dorpsfees 2015 - Baie dankie

Liewe PvR Geloofsfamilie

 

Dis ‘n groot voorreg om jou van harte te bedank vir jou deelname aan die pas afgelope Farm City PvR Dorpsfees.

As ons ‘n oomblik stilstaan, is dit met dankbaarheid teenoor die Here vir Sy goedheid en seën. Bo verwagting en ten spyte van weersomstandighede is ons oorvloedig dankbaar!

  • Ons “JAM” aande was tjok en blok en propvol pret en vreugde. Dit was ‘n lekker toevoeging tot ons…
Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 11 September 2015 om 9:30 — Geen Kommentaar

Dorpsfees 2015 Advertensie

Opgelaai deur PVR Admin op 4 September 2015 om 10:33 — Geen Kommentaar

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 29 Julie vir aflewering by kerk in week van 30 Julie.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service