PvR Geloofsfamilie

PVR Admin's Blog (87)

Huweliksbeloftes

Opgelaai deur PVR Admin op 4 September 2015 om 9:18 — Geen Kommentaar

Jeug Uitreik

Opgelaai deur PVR Admin op 28 Augustus 2015 om 10:57 — Geen Kommentaar

Halftyd

Opgelaai deur PVR Admin op 28 Augustus 2015 om 10:55 — Geen Kommentaar

Peiling van kommunikasie na geloofsfamilie

Baie dankie dat jy deel is van ons geloofsfamilie en gereageer het om op die skakel te kliek. 

Hiermee kan ons bepaal hoeveel mense ons weeklikse Nuusflitse…

Opgelaai deur PVR Admin op 21 Augustus 2015 om 10:30 — Geen Kommentaar

Lyfskuif Reëlings na Cosmo City

Hier is die reelings vir komende Saterdag se Lyfskuif na Cosmo City.

  • Ons vertrek 08:30 vanaf die kerkgebou. Ons sal die saamryery uitsorteer wanneer ons bymekaarkom, dit is nie nodig dat almal met hulle eie voertuie ry nie. Dit vat so 35 min sonder verkeer maar hulle doen padwerke op die N14, so ons kyk eerder na 45 min.
  • Ons gaan by Curtis en Becky Love se huis ons gashere en reisgenote vir die oggend ontmoet, waarna hulle ons op ’n reis deur Cosmo City gaan vat. Dit…
Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 19 Augustus 2015 om 15:30 — Geen Kommentaar

Gesinsnagmaal Formulier

Ons het Sondag hierdie formulier by ons Gesinsnagmaal gebruik.

Gesinsnagmaal deur Ryno Meyer

Hier op die tafel sien ons die brood en die wyn. 

Die brood en wyn wys soos vingers na die liefde van die Here. 

Brood en wyn is die bewyse van die Here se liefde. …

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 19 Augustus 2015 om 14:30 — Geen Kommentaar

Vrouedag Inspirasie

Druk asseblief die prentjie uit en bring dit Sondag saam.

Opgelaai deur PVR Admin op 31 Julie 2015 om 9:58 — Geen Kommentaar

Seekamp 2015

Lofprysing!

Op pad strand toe!…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 10 Julie 2015 om 11:01 — Geen Kommentaar

Jeugbediening Nuus

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 19 Junie 2015 om 11:31 — Geen Kommentaar

Debietorder

Kliek hier om 'n debietorder af te laai of kliek op die prentjie om 'n debietorder af te laai.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 9 Februarie 2015 om 19:43 — Geen Kommentaar

Verbintenisvorm 2015

Jy kan jou Verbintenisvorm hier aflaai. Kliek hier om dit af te laai. Of kliek op die prentjie om dit af te laai.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 9 Februarie 2015 om 15:30 — Geen Kommentaar

Gemeentekamp 13-15 Maart 2015

Ons Gemeentekamp vind van 13-15 Maart by Hartbeespoortoord plaas.

Registreer asseblief by die kerkkantoor.

Program: Die program is baie informeel en nie baie besig nie. Die doel is om eerder mekaar te leer ken en saam te kuier, maar daar sal ook tye wees om stil te raak.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 30 Januarie 2015 om 11:50 — Geen Kommentaar

Ouer Date Night - 13 Februarie

Kliek hier om jou kind in te skryf OF Kliek hier as jy as 'n kindoppasser wil…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 30 Januarie 2015 om 10:30 — Geen Kommentaar

Mannekamp: 6-8 Februarie 2015

Kliek hier om 'n inskrywingsvorm af te…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 20 Januarie 2015 om 15:33 — Geen Kommentaar

Aqua X Kamp 2015

Kliek hier om die inskrywingsvorm af te…

Opgelaai deur PVR Admin op 7 Januarie 2015 om 12:25 — Geen Kommentaar

Kerkorde Artikel 1 - Ons besluit saam

KERKORDE ARTIKEL 1 - ONS BESLUIT SAAM!

Die Algemene Sinode van die Ned Geref Kerk het al ons gemeentes versoek om saam te besluit oor ’n voorgestelde verandering van die 1ste artikel van ons Kerkorde. Elke belydende lidmaat in ons Geloofsfamilie kry die geleentheid om hieroor standpunt in te neem. Ons gaan in die volgende 5 weke al die nodige inlgting aan jou verskaf, geleenthede skep vir saamgesels en ruimte skep vir jou om jou…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 23 Julie 2014 om 21:00 — Geen Kommentaar

Aksie Super Singles Program

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 27 Junie 2014 om 8:00 — Geen Kommentaar

Lyfskuif 17 Mei - Gebedswandeling

Ek nooi jou hiermee uit om saam jou lyf te kom skuif, op Saterdag 17 Mei van 10:00-12:30. Soos altyd, is dit 'n baie opwindende vooruitsig!

Ons gaan deur PvR loop en bid, ons noem dit 'n gebedswandeling. 

God het ons as Sy kinders, en Sy liggaam hier in Pierre van Ryneveld geplaas om lief te hê, te dien en aan Hom gehoorsaam te wees. Om Hom te ontdek, en soos Hy te leef, hier en nou. 

Een van die voorregte wat ons het as…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 8 Mei 2014 om 11:20 — Geen Kommentaar

Verstaan jou Tiener - 12 April 2014

Ons het 'n paar Sondae terug 'n gesprek by die kerk gehad rondom die tema "Verstaan jou Tiener" en as 'n pa van twee tiener seuns weet ek dat dit soms onmoontlik is om hulle te verstaan en dan moet ek hulle net verdra. Elmarie van Wyk het die 40 min gesprek gelei en na die tyd was daar 'n groot navraag na nog tyd asook meer in diepte gesprekke rondom die onderwerp.

Sy het die volgende punte asook tyd voorgestel indien julle sou belangstel om dit by te woon.

Dit is…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 24 Maart 2014 om 19:30 — Geen Kommentaar

Vrouebediening: High Tea - 31 Mei 2014

Vrouebediening bied aan:

 

“Van Treurkoeklikheid tot Triomfantelikheid”

 

High Tea saam met Elsabe Aldrich

Saterdag 31 Mei 2014

Plek:  Pierre van Ryneveld…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 20 Maart 2014 om 10:57 — Geen Kommentaar

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 29 Julie vir aflewering by kerk in week van 30 Julie.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service