PvR Geloofsfamilie

PVR Admin's Blog (91)

Vakansieprogram 2013 Video

Opgelaai deur PVR Admin op 26 Julie 2013 om 11:00 — Geen Kommentaar

Seekamp Video 2013

Opgelaai deur PVR Admin op 26 Julie 2013 om 9:30 — Geen Kommentaar

Pizza en Karaoke-aand

Kliek hier om die inskrywingsvorm af te laai.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 31 Mei 2013 om 9:30 — Geen Kommentaar

Jeugbediening (Nuus van Herman)

’n Kwartaal “well played”

Voor mens dit besef is nog ’n helfte van ’n jaar verby en besef ons nie dat die tyd vir niemand wag nie. Die gedagte is natuurlik baie makliker as mens besef dat die tyd wat verbyglip goed gespandeer is. ’n sportspan wat net net agter is, hoop altyd vir net ’n klein bietjie meer tyd op die horlosie vir sy span. In refleksie op die afgelope kwartaal kan ek nie anders as om elke lid van die span en elke lid van die groepe met…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 31 Mei 2013 om 9:14 — Geen Kommentaar

Kinderbediening (Nuus van Arline)

Opgelaai deur PVR Admin op 31 Mei 2013 om 9:00 — Geen Kommentaar

Graad 7 Survivor Kamp

Kliek hier om te sien wat jy moet saam vat.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 15 Maart 2013 om 11:53 — Geen Kommentaar

Len Sweet in Pierre van Ryneveld - 28 Mei 2013

Kliek hier om per epos te registreer…



Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 14 Maart 2013 om 14:30 — Geen Kommentaar

Aswoensdag

Hier is 'n hulpbron wat jy kan gebruik as jy meer oor Aswoensdag wil weet. Jy kan dit ook gebruik om te kom stil word in die Kapel. Kliek op die prentjies om dit groter te vertoon.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 17 Februarie 2012 om 11:23 — Geen Kommentaar

Bloghelper - Riglyne om jou eie blogs te skryf

Ons stel graag die "Bloghelper" bekend. Dit is 'n stap-vir-stap verduideliking om op die webblad jou eie blogs te skryf. Deur te blog, kan ander mense sien wat jy dink en doen en dan daarop reageer.

Ons wil graag deel in jou ervarings, stories en foto's.…

Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 19 Januarie 2011 om 8:30 — Geen Kommentaar

Shayamanzi 2010

Christus Alleen

Wat gebeur wanneer ‘n Gemeenteraad op Shayamanzi aankom en net een doel voor oë het, naamlik om die Here Jesus Christus te beleef en Sy wil te soek?



Wel, soos Jesus belowe in die Woord, breek Hy toe deur ons omhulsels en raak ons lewens baie diep aan.

Dis wonderlik om terug te kyk op die naweek se gebeure en te besef dat die Here Jesus steeds met ons as Sy kinders (en Sy Geloofsfamilie) oppad is,… Meer

Opgelaai deur PVR Admin op 11 Oktober 2010 om 15:04 — Geen Kommentaar

Onthou jy nog? 25 Jaar van Genade...

Ons het op 25 Oktober ons geloofsfamilie se 25ste herdenking gevier. Ons het 'n opelugdiens gehad en daarna lekker as geloofsfamilie saamgekuier. Dit was heerlik om weer mense te sien wat jy lanklaas gesien het en sommer weer stories uit te ruil van vroeër.

Wil jy nie van hier saam met ons van jou stories oor ons gemeente deel nie?

Opgelaai deur PVR Admin op 26 Oktober 2009 om 11:22 — Geen Kommentaar

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 31 Oktober vir aflewering by kerk in week van 1 November.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service