PvR Gemeenskapskerk

2011 Almanakke beskikbaar (Gedruk en Elektronies)

Die 2011 Almanakke is beskikbaar en jy is welkom om by die kerkkantoor te gaan afhaal of Sondae tydens ons eredienste.

Die almanak is ook in PDF beskikbaar. Kliek hier om dit af te laai.

Indien jy die almanak op jou Outlook wil laai om met jou selfoon te sinkroniseer, Kliek hier vir 'n .csv file.

Vir enige navrae, kontak my gerus.

Henk

Views: 65

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service