PvR Geloofsfamilie

Jou mening is vir ons belangrik!

Die Gemeente se jaarlikse Beplanningsessie vind die week van 11-15 September plaas. Ons wil graag jou die geleentheid gee om jou inset te lewer, want jou mening is vir ons belangrik. Die gemeenteraad wil graag hoor wat jy dink.

Jy is ook welkom om ‘n harde kopie van die vraelys by die kerkkantoor af te haal en in te vul.

Kliek hier om die vraelys elektronies in te vul.

Kliek hier om die vraelys elektronies in te vul.

Let asseblief daarop dat die vorm die beste werk op Mozilla Firefox en Google Chrome.

Baie dankie vir jou moeite.

Views: 222

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 29 Julie vir aflewering by kerk in week van 30 Julie.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service