PvR Geloofsfamilie

Advent is 'n tyd van groot opwonding en voorbereiding vir die koms van Jesus. Ons wil almal uitnooi om saam met ons hierdie feestyd 'n besonderse geestelike ervaring ook te maak. 

Om soveel mense moontlik hierby in te sluit het ons gekies om die Advent Gebedstyd in Engels te doen. Dit maak dit moontlik om al die dokumentasie en prentjies met kollegas, bure en vreemdes naby te kan deel. Deel asb die webwerf asook die verskeie prentjies wat weekliks en daagliks gebruik word.

Mag Advent jou verryk en jou help om 'n diep intieme verhouding met God te vorm en verryk.

To enrich your Advent experience we would like to recommend reading the following book:

Unwrapping the Names of Jesus: Asheritah Ciuciu. This book has daily readings for you and your family. If you will not be able to acquire the book, there are many free resources available on the website. https://onethingalone.com/advent

To find out more on why Advent is so special, feel free to read the Advent Document.

One of the resources we will be referring to is the Celebration Document and Families and Activities. Please download them.

Prayers for week 1 - Hope

All of the prayers, are property of Online Ministries. Please visit their site for more resources.

Views: 62

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Die Vleiskombuis sal weer in Januarie bestellings neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service