PvR Gemeenskapskerk

Bloghelper - Riglyne om jou eie blogs te skryf

Ons stel graag die "Bloghelper" bekend. Dit is 'n stap-vir-stap verduideliking om op die webblad jou eie blogs te skryf. Deur te blog, kan ander mense sien wat jy dink en doen en dan daarop reageer.

Ons wil graag deel in jou ervarings, stories en foto's.

Kliek hier om die Bloghelper.pdf te lees

As jy enige hulp benodig, moenie huiwer om ons te kontak nie.

Die PvR Webspan.

Views: 54

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service