PvR Gemeenskapskerk

BYBELREIS SAAM MET STEPHAN JOUBERT

Kom ontdek die Woord en reis saam deur die Bybel
Word verryk deur saam te dink oor temas uit verskillende Bybelboeke

Program vir 2010
Kwartaal 1 : Handelinge: Die verhaal van die kerk
Kwartaal 2 : Genesis–Deuteronomium: Die begin van die Ou Testament
Kwartaal 3 : Hebreërs en Jakobus: Praktiese Christenskap
Kwartaal 4 : Jesaja en Jeremia: Leer by die profete

Bybelreis: Aandprogram vanaf 27 Januarie 2010
Woensdagaande om 19:00

Bybelreis: Oggendprogram vanaf 24 Februarie 2010
Twee Woensdagoggende per kwartaal word dieselfde inhoud van die aandprogram herhaal

Kostes:
R100 per persoon vir die jaar. Registrasie vind tydens eerste sessie plaas

Plek:
Pierre van Ryneveld Gemeenskapskerk (Baltimorelaan 14, Pierre van Ryneveld, Centurion
GPS Koördinate: X: 28.242884 en Y:-25.837564

Navrae:
Henk (082 336 7555 / henk@pvr.co.za)
Amanda (012 662 1708 / bediening@pvr.co.za)

Detailprogram vir 2010
Oggendprogram (10:00 – 12:30)
Eerste kwartaal (Handelinge: Die verhaal van die kerk)
10:00 24 Februarie
10:00 10 Maart

Tweede kwartaal (Genesis – Deuteronomium):
10:00 28 April
10:00 26 Mei

Derde kwartaal (Hebreërs en Jakobus):
10:00 28 Julie
10:00 18 Augustus

Vierde kwartaal (Jesaja / Jeremia):
10:00 15 September
10:00 24 November

Aandprogram (19:00 – 20:15)
Eerste kwartaal (Handelinge: Die verhaal van die kerk)
19:00 27 Januarie
19:00 3 Februarie
19:00 10 Februarie
19:00 17 Februarie
19:00 3 Maart
19:00 10 Maart

Tweede kwartaal (Genesis – Deuteronomium):
19:00 14 April
19:00 21 April
19:00 28 April
19:00 5 Mei
19:00 12 Mei

Derde kwartaal (Hebreërs en Jakobus):
19:00 14 Julie
19:00 21 Julie
19:00 4 Augustus
19:00 11 Augustus
19:00 25 Augustus
19:00 1 September
19:00 8 September

Vierde kwartaal (Jesaja / Jeremia):
19:00 6 Oktober
19:00 13 Oktober
19:00 10 November
19:00 17 November

Views: 42

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service