PvR Gemeenskapskerk

 

Ons 2011 Bybelreis saam met Stephan Joubert begin weer 2 Februarie om 19:00.

Die tema vir ons eerste kwartaal is: "Die wil van God? Hoe moet ek dink oor God se wil?"

Die datums vir die kwartaal is:

  • 2 Februarie
  • 9 Februarie
  • 16 Februarie

Ons herhaal die aandtemas by ons een oggendsessie per kwartaal. Die oggendsessie vir hierdie kwartaal is 23 Februarie om 10:00.

Die koste vir die jaar is R100 per persoon of R200 per persoon as jy 'n stel CD's opnames ook wil hê.

Vir enige navrae, moet asseblief nie huiwer om Amanda by die kerkkantoor of myself te kontak nie.

Groete

Henk

Views: 29

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service