PvR Gemeenskapskerk

Kliek hier om die fotos te sien. Kies "Kyk Skyfies" en blaai deur die fotos.

Dankie vir die lekker saamkuier en saamgesels. Dit voel vir ons asof ons 'n klomp mede-toerders het. Ons geniet elkeen se insette en kommentaar.

Vandag was ons afdag in Los Angeles en ons het die Universal Studios besoek en baie lekker oor 'n lang aandete die eerste drie dae se gebeure en insigte gereflekteer.

More-oggend vroeg is ons op en reis na Seattle vir die tweede deel van ons ervaring. Ons vlieg so 4 ure, ry met motors so twee ure en doen dan 'n drie ure veerbootrit na Orca's Island. "Trains and boats and planes"

Bid asseblief saam dat ons veilig sal reis!


Views: 23

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Kommentaar deur Leanie Pienaar op 18 Maart 2010 om 23:26
Dit lyk sommer soos 'n fantastiese opwindende dag. Haaie en al.

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service