PvR Gemeenskapskerk

Hello almal. Die bus ry baie goed en ons mensies sit in Wimpy in Ermelo en chill en eet lekker. Die ander kar is op Hendrina. Ek het bietjie kar moeilikheid opgetel. Ons en Stefan & Cheryl is nog in Sodwana. Die kar se radiator gee probleme. Is opsoek na flatbed om hom Pta toe te sleep. As as julle kontakte het, nou is die tyd om dit te gebruik!  So ja, dis die storie. Die bus en ander karre is amper by die huis. Die jongmense het 'n ongelooflike tyd gehad, het dit verskriklik geniet en is met 'n  vernuwende verhouding met die Here huis toe. Sal bietjie later weer update stuur!

Views: 29

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Kommentaar deur Hugo Smit op 9 Julie 2011 om 11:06

Dankie aan almal (jeugspan, mentors en medewerkers en bowenal die jongmense) wat die jeug Koninkryk hierdie week verder help bou het.

Aan Hom al die eer vir alles wat hierdie week verMag is.  So spyt ek het nie meer verlof gehad om te join nie.

 

 

 

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service