PvR Gemeenskapskerk

Ek het pas uitgevind dat die Bybelgenootskap die Afrikaanse Bybels gratis beskikbaar stel om op jou selfoon af te laai. Dit is nou die Ou Afrikaanse Vertaling (1953) en die Nuwe Afrikaanse Vertaling (1983)

Jy gaan net op jou foon se internet en tik dan die adres in: m.bibles.co.za (vat die www vooraf weg)
Jy behoort dan by ’n skerm te kom wat vra watter taal jy wil hê en dan kan jy kies tussen die 53/83 vertaling.
Kies dan die volledige deel een (dus die een met die hele Bybel op). Indien jouself nie die hele Bybel kan hanteer nie (dis ongeveer 1.5Mb), kan jy die kleiner dele aflaai.

Laai dit af en installeer. Jy sal die Bybel kry onder jou geinstalleerde programme.
Vir 'n detail beskrywing hoe dit werk en of jouself sal kan werk, kliek hier vir meer inligting.
As jy iewers vashaak, laat weet gerus, dan help ek graag.

Views: 2800

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Kommentaar deur Elna van Rensburg op 15 Maart 2010 om 15:29
Hi ou Henk, dankie dat jy dit deel met ons. Ek wonder al lankal hoe om dit te doen. Ek gaan probeer. Baie dankie en seen!

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service