PvR Geloofsfamilie

Die lewe is 'n ruimte verdeel in twee
gelukkig/nie gelukkig
wit/nie wit
mooi/nie mooi
lief/nie lief
ryk/nie ryk

en ons vervul die spasie, dis hoe mense
na ons kyk.

Die lewe is 'n foon, 'n gedurige gelui
en die lyn beset met misvertande
wat soos kanker by ons bly.

Die lewe is 'n maskerbal, wie is wat en
wat is wie? 'n Spel wat maak dat ons
op enigeen kan bie.

Die lewe is tog myne
dit lê daagliks in my hand
en ek kan nou besluit: waar ek staan
aan watter kant.

Awesome show!!!!!!!

Views: 191

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 1 Julie vir aflewering by kerk in week van 2 Julie.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service