PvR Gemeenskapskerk

Die teologie van "voorspoed" - Wat is die probleem?

 

Hier is 'n goeie gesprek deur John Piper. Gesels saam oor hierdie filosofie wat ons nogal deesdae omring

Views: 261

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Kommentaar deur Jan Venter op 12 Januarie 2011 om 15:57

Dankie vir die terugvoer julle!

Thalita, ek stem saam met voorsien, maar soos die gesprek ook aandui, dis nie in alle buitensporige selfsugtige behoeftes nie. Dis manna en kwartels ... vandag s'n vir vandag. 

 

Gert, ek dink dat 'n mens die verantwoordelikheid het om 'n goeie rentmeester te wees van jou materiele dinge. Dit beteken dat ek genoeg voorsiening moet maak, spaar familie versorg ens. As jy voel dat die Gees jou oortuig om eerder in 'n situasie iets vir ander te beteken, volg die onvervalste leiding van die Gees, maar ondersoek jou motiewe.

Die beginsel is .... hoe nader jy aan Jesus lewe, hoe fyner sal jy kan onderskei wat Sy wil is en hoe vinniger sal jy reageer as Sy (bekende" stem met jou deel

 

Ons gesels verder ....

Kommentaar deur Gert Pelser op 12 Januarie 2011 om 10:45
Hi Jan, dit is dinge waaroor ek self baie dink en aan moet werk,ek kry myself dat ek meer vir myself doen met "MY" geld as wat ek vir ander behoort te doen. Is n baie sensitiewe saak wat baie maklik op die verkeerde manier geregverdig kan word.Wat se jy?
Kommentaar deur Talitha Broos op 11 Januarie 2011 om 8:37
Baie waar, ons moet net nog steeds onthou dat God voorsien.  Hy sorg vir ons en ons mag vra, die antwoord is nie altyd ja nie maar Hy sorg altyd.

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service