PvR Gemeenskapskerk

Bid a.s.b vir leiding, vir GOD se seen en wysheid om die Goeie Nuus met ander te deel. Ek glo dat elke een wat bedrokke raak vandag die mees opwinding, opgewonde en waarde volle avontuur sal beleef. Mag God elke een in oormaat seen wat 'n passie het vir uitreike. Bid dat elke persoon getrou die materiaal sal deur werk en getrou die opdrag van Jesus sal uitvoer. "... julle sal my getuies wees in Jerusalem (Pierre van Ryneveld), sowel as in die hele Judea (Pretoria) en in Samaria (Momelodi), en tot in die uthoeke van die wereld" - Hand 1:8

Views: 21

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service