Ons Dorpsfees skop af met 'n Verskeidenheidskonsert Vrydagaand om 19:00 in die Ouditorium.
Worsbroodjies word vooraf verkoop.
Ons programleier is die bekende Jammies Jamneck (storieverteller en komediant).
Dit beloof om 'n heerlike aand te wees! Van die hoogtepunte sluit in:
Die wenner van die Snorgroei kompetisie word ook bekend gemaak!
Toegang is gratis. 'n Kollekte sal na die tyd opgeneem word.
Moet dit nie mis nie! Sien jou daar!
Voeg Kommentaar By
30 Mei 2012 van 5:30 tot 6:30 – PVR Gemeenskapskerk
30 Mei 2012 van 19:00 tot 20:30 – PVR Gemeenskapskerk
31 Mei 2012 van 10:00 tot 12:00 – PVR Gemeenskapskerk
31 Mei 2012 van 14:30 tot 15:30 – PVR Gemeenskapskerk
4 lede
56 lede
19 lede
6 lede
12 lede
6 lede
20 lede
4 lede
27 lede
10 lede
© 2012 Created by PVR Admin.
Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!
Join PvR Gemeenskapskerk