FamilieNagmaal en GrootGroep Partytjie - 25 Aug 2019

Ons nooi al ons ouers en kinders uit om Sondag oggend ons FamilieNagmaal by te woon. Dit is altyd 'n kosbare ervaring as families saam in die groter geloofsfamilie God kan aanbid en by die tafel aansit. Ons nooi ook dan al ons Kinders Gr 1-6 uit om 09h00 in die saal deel te kom neem aan pret en plesier. Ons gaan die Lente verwelkom, God se goedheid erken en lekker lag tussen in.

Views: 20

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings kan op die webblad gedoen word. Kliek op die prentjie om jou na die webblad te neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofsfamilie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service