PvR Gemeenskapskerk

Die Gemeentekamp vind van 2-4 Maart by die Jubaweni Ruimtekamp plaas. Die kampterrein is so 35km oos vanaf die Kranskop Tolhek (naby Nylstroom). 

Kliek hier om te kyk hoe dit daar lyk.

Die pryse is as volg:

  • 18 Karavaanstaanplekke teen R450 per staanplek vir die hele naweek.
  • 5 Drie-bed chalets teen R600 vir die hele naweek.
  • 6 Vier-bed chalets teen R800 vir die hele naweek.
  • 1 Vier-bed huis teen R800 vir die hele naweek.
  • 1 Ses-bed huis teen R1200 vir die hele naweek.
  • 5 Slaapsale geskik vir 15-20 persone per saal teen R80 vir die hele naweek. Hier sou selgroepe of vriende saam 'n slaapsaal kan bespreek.

Aangesien die plek beperk is, vra ons asseblief betaling so spoedig na bespreking.

 

Vir meer inligting kontak asseblief vir Riana by die kerkkantoor (012 662 1708).

 

 

Views: 117

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service