PvR Geloofsfamilie

Ons Gemeentekamp vind van 13-15 Maart by Hartbeespoortoord plaas.

Registreer asseblief by die kerkkantoor.

Program: Die program is baie informeel en nie baie besig nie. Die doel is om eerder mekaar te leer ken en saam te kuier, maar daar sal ook tye wees om stil te raak.

Vrydag 13 Maart 2015

Arriveer vanaf die middag

Ken mekaar +- 20H00

Saterdag 14 Maart 2015

Ontwaak en ontbyt eie tyd

Saamwees +- 10H00 tot 12H00

Middag - Sport en ontspanning vir die “jonges”

Lekker saam braai +- 17H00

Saamwees en lofprysing +- 20H30 tot 21H30

Sondag 15 Maart 2014

Ontwaak en ontbyt eie tyd

Kerkdiens 9H30 – 10H30

Lekker saam kuier en eet. Vertrek op eie tyd.

Toegang                             : Een sak  hout per gesin vir die braai Saterdagaand

Bring saam   : Bring eie kos en drinkgoed

: Swemklere

: Kampstoele vir byeenkoms onder die lapa

: Bybel, notaboek en pen

Kontak persone:

Henk van Rensburg          082 336 7555   - Besprekings by kerkkantoor (Riana) 012 662 1708

Kliek hier as jy Hartbeespoort Oord se webblad wil besoek.

Kliek hier om inligtingsvorm en inskrywingsvorm af te laai.

Views: 178

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Bestel nou vars vleis tot 31 Oktober vir aflewering by kerk in week van 1 November.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service