PvR Gemeenskapskerk

Gemeentekamp - 28 Februarie - 2 Maart 2014

Ons hou gemeentekamp van 28 Februarie tot 2 Maart 2014 by Tambotivreugde. Kliek hier as jy na hulle webblad wil gaan kyk.

Dit is 'n 3-ster kampterrein met ongeveer 45 staanplekke. Daar is 'n onderdak warm swembad asook twee koue swembaddens.

Die kostes vir die staanplekke is R200 per volwassene vir die naweek en R100 per kind (6-12jr) vir die naweek.

 

Daar is ook 'n paar goed toegeruste chalets beskikbaar teen R600 per volwassene vir die naweek en R250 per kind vir die naweek.

Kliek hier om die inligtingstuk te lees.

Kontak vir Riana by die kerkkantoor om jou deposito te betaal (012 662 1708 / admin@pvr.co.za).

Views: 52

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service