PvR Gemeenskapskerk

Gemeentekamp: 3-5 Maart 2017 - Bosveld Oase Brits

Ons hou gemeentekamp van 3-5 Maart 2017 by Bosveld Oase (Brits). Kliek hier as jy na hulle webblad wil gaan kyk.

Die koste vir die naweek beloop R900 per staanplek vir 4 persone (ekstra fooi vir meer persone).

Ons het 44 staanplekke bespreek en jy kan jou plek bespreek deur R450 deposito teen 29 Januarie te betaal. Die balans moet teen 19 Februarie inbetaal word. Die R450 kan in ons Gemeente bankrekening (ABSA 600 591 355) oorbetaal word. Gebruik “KAMP en Van” as verwysing. Die verskil moet ons teen 19 Februarie ontvang, om aan die oord oor te betaal. 

Daar is 'n onderdak warm swembad asook 'n waterglybaan. 

Kontak vir Riana by die kerkkantoor om jou deposito te betaal (012 662 1708 / admin@pvr.co.za).

Kontak Henk by 082 336 7555 as jy meer inligting benodig.

Views: 27

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service