PvR Gemeenskapskerk

Ons het Sondag hierdie formulier by ons Gesinsnagmaal gebruik.

Gesinsnagmaal deur Ryno Meyer

Hier op die tafel sien ons die brood en die wyn. 

Die brood en wyn wys soos vingers na die liefde van die Here. 

Brood en wyn is die bewyse van die Here se liefde. 

Die brood sê dat Jesus sy liggaam vir ons laat breek het en die wyn sê dat Jesus sy bloed vir ons oortredinge laat vloei het. 

As ons die brood eet en die wyn drink, sê ons dat ons dit glo. 

Ons sien met ons eie oë wat Jesus vir ons gedoen het. 

En ons proe hoe lief die Here ons het.

 Kliek hier om 'n PDF-weergawe af te laai.

Views: 40

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service