PvR Gemeenskapskerk

Ek verkoop nie iets nie wil net duur ondervinding deel.
ons is afgetree en soek al baie lank na 'n besonderse,
bekostigbare plek om aftetree.naduisende huise,dosyne dorpies
het ons 'n onontdekte plek ontdek,en ek nooi ander om net te kom kyk.
Die dorpie is Grootbrakrivier,maar voor u se,ek ken dit,daar is 'n juweel in Grootbrakrivier met die naam 'Avonddans Country Estate.Bo-op die berg met uitsig van tot 360 grade,,ongelooflik
en mooi.wees my gas,vlieg George toe en ek kom haal u,reel vir u verblyf.Ek herhaal ek is nie 'n
agent nie en my huis is nie te koop nie,kom kyk net....Johann Brits 0722423533

Views: 17

Kommentaar is gesluit vir hierdie blog artikel

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service