PvR Gemeenskapskerk

Daar is groot pryse beskikbaar in ons 4x4 vaardigheidsbaan kompetisie! Ons begin 9h00!

Dit vind plaas in Van Ryneveld-weg langs die Total garage.

Daar gaan ook bergfiets tydtoetse wees. Kom wys jou vernuf!

 

VALSKERMSPRINGERS

Saterdagmiddag 13:00 gaan ons valskermspringers hê!

Die valskermspringers gaan land op die hoek van Van Ryneveldlaan en Dan Pienaar.

Die veld gaan uitgemeet word in blokke en die blokke is te koop teen R20 per blok.

Daar is groot pryse te wen oa. 'n wegbreeknaweek.


Views: 41

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.




Gebeure

Mei 2012
SMTWTFS
12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031
       

© 2012   Created by PVR Admin.

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service