Baie dankie aan elkeen wat so getrou help om ons koskasvoorrade aan te vul. Ons voorraad is egter besig om vinnig minder te word. Ons benodig dringend die volgende produkte asb:
· Vanish wasgoed seep 75g
· Waspoeier 500g
· Skottelgoedseep 400ml
· Sjampoe 350ml
· Deodorant man (50ml)
· Deodorant vrou (50ml)
· Toiletseep 100g
· Tandepasta 100ml
· Toiletpapier 2
· Mieliemeel 2.5kg
· Suiker 2.5kg

· Rys 1kg
· Stampmielies 1kg

· Pasta of macaroni 500g
· Sout 500g
· Soppoeier Sakkies 50g
· Soya Mince 100g
· Koffie 250g
· Spaghetti & meatballs 400g
· Bully Beef 300g
· Pilchards 400g
· Sweetcorn 410g
· Tamatie & Uie smoor 40g
· Ertjies 410g
· Gemengde groente 410g
· Kookolie 500ml
· Langlewe Melk 1 Liter
· Tee (20 sakkies per pakkie)
· Rooibos Tee (20 sakkies per pakkie)

Kontak gerus vir Frans van Niekerk 083 327 0343 of Amanda by die Kerkkantoor 012 662 0209.

Views: 27

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings kan op die webblad gedoen word. Kliek op die prentjie om jou na die webblad te neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofsfamilie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2019   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service