PvR Geloofsfamilie

Hi Almal

Ek is op soek na iemand betroubaar om in my huis te kom bly van 20 Des 2010 tot 3 Jan 2011.
Daar is twee honde om kos te gee in die oggende en verder net tuin natmaak as dit droog raak.

Enige hulp sal waardeer word.

Peet Horn
MTN.Z97.O778

Views: 106

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Kommentaar deur Pauline Verster op 22 November 2010 om 7:52
Hi Peet
My stiefseun Deon kyk na huis oor Desember, hy is baie goede met diere, ons het 'n hele dieretuin!!!!
Sy selfoon nommer is 082 545 7155 en ons huis nommer 012 662 1994.
Groete
Pauline

Nuusflitse

Die Vleiskombuis sal weer in Januarie bestellings neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service