PvR Gemeenskapskerk

Die jeugbediening het nou 'n eie en aparte kantoor waaruit ons operate....soos Ryno sal se, dit gaan ons lewens verander, en dit het al klaar. Ons is al 'n week werksaam daar, nog baie om te doen, maar dit is FANTASTIES!!!!!! Ons het die ou boekwinkel, onder die dak ingerig en ons kantoorure is Sondae oggende 9h00 tot 10h00, Sondae aande 17h00 tot 18h30, en Woensdae 8h00 tot 13h00. Die res van die week is ons die meeste oggende daar, maar skakel maar eers voor jy 'n draai kom maak.

Ons wil jou uitnooi om by ons te kom kuier, 'n lekker koffie te kom drink sommer te kom kyk wat 2010 vir die Nuwe Generasie inhou. Dit gaan GROOT wees, en 2010 gaan verseker lewens verander. Ons sien uit daarna om jou te ontmoet en saam te reis in 2010!

Views: 27

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service