PvR Gemeenskapskerk

Snaakse gesiggies, water pret, stappende moeë jongmense en tonne "fun", alles vas gevang in die oomblik op 'n foto. Fototjies wat jy graag wil sien .

Daar is geleentheid daarvoor geskep voor ons aanddiens, asook in die oggenddienste. Ons gaan die fotos wys sodat jy kan deel in die oomblik en die goeie tye herleef.


En glo my jy wil dit sien, daar is pret oomblikke, hartseer oomblikke en onbeskryflike diep oomblikke.

Hier is die datums van die Sondae wat jy nie kan mis nie.

4 Maart –  Juniors

11 Maart – Seniors

18 Maart – YA’s

25 Maart – Juniors

1 April -    Seniors


Hoop om jul en jul ouers daar te sien sodat almal kan deel in die oomblikke en net dalk verstaan ander die oomblik wat jy al so lank probeer te beskryf en elke sin eindig met, "maar jy verstaan nie", want mense deel nie in jou entoesiasme nie.

Sien jul daar.

Views: 67

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service