Hier is die getuienis van Nico Theron oor wat die Kompas Geloofsreis vir hom beteken het.
Ons nooi jou uit om in 2020 die volgende Kompas Geloofsreis mee te maak.

Daar is twee kursusse:

Donderdagoggende van 08:30-10:30 en begin 23 Januarie 2020.

Sondagaande van 18:30-20:30 en begin 26 Januarie 2020.

Kontak gerus die kerkkantoor om vir die Kompas Geloofsreis in te skryf.

Views: 84

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Die Vleiskombuis bestellings kan op die webblad gedoen word. Kliek op die prentjie om jou na die webblad te neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofsfamilie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2020   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service