PvR Gemeenskapskerk

Verhoudings is regtig 'n kuns. Ek praat sommer van verhoudings in die algemeen. Maar die interressante is dat liefdesverhoudings, hoewel 'n ander tipe verhouding het ook genoeg van die algemene goed nodig wat verhoudings maak werk. Kortom gaan dit oor menswees goet! Wanneer ons daarna streef om doodgewoon in ons menswees op 'n sinvolle reis te wees kan ek jou verseker jou liefdesverhouding gaan daarby baat. Die probleem is dikwels net om dit met mekaar in verband te bring. En O, hoe sukkel ons nie daarmee nie.

Daar is nie so iets soos die perfekte verhouding nie. Daar is wel iets soos 'n optimale verhouding... vir jou/julle! Ek nooi jou om op reis te gaan met daardie baie spesiale verhouding volgende week Maandag tot Donderdag.

Sien jou daar.

Views: 240

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Gemeenskapskerk om kommentaar te lewer!

Join PvR Gemeenskapskerk

Nuusflitse

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2017   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service