PvR Geloofsfamilie

In Genesis 1:3 God was egter daar en

Hy het gesê: "Laat daar lig wees."

God maak eerste die Lig en

heel laaste die mens - 'n afdruk van Homself.

God se vingerafdruk lê op ons, in ons.

Jesus wil hê ons moet in Sy spore stap want

Hy's die Lig van die werêld.

Voor ons te veel aan die "lig" kom,

kom stap saam met ons en die kinders, die pad van Lig in hierdie Pinkster-tyd!

Views: 259

Voeg Kommentaar By

Jy moet 'n lid wees van PvR Geloofsfamilie om kommentaar te lewer!

Join PvR Geloofsfamilie

Nuusflitse

Die Vleiskombuis sal weer in Januarie bestellings neem.

Indien jy graag op hoogte wil bly van wat in ons geloofs-familie gebeur, kan jy gerus vir ons nuusbriewe inskryf.





© 2018   Created by PVR Admin.   Powered by

Promosies  |  Report an Issue  |  Terms of Service